Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WEES JY DIE KULKUNSTENAAR
WEES JY DIE KULKUNSTENAAR [boodskap #11003] Do, 09 Oktober 1997 00:00
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
As jy nog altyd in kulkuns belanggestel het, hier is jou kans. Ek het 'n
kulkunsie op die Net.

Daar is 14 hoede en onder een van hulle is iets weggesteek. Jy moet
vasstel onder watter een dit is. Jy kan nou een van twee dinge doen.

1] Jy kan bly raai totdat jy by die regte een uitkom.

OF

2] Soos 'n ware kulkunstenaar kan jy bepaal onder watter een dit weggesteek
is.

Gaan loer by: http://www.global.co.za/~pretblad/page12.html

Ek daag jou uit om dit te doen.

Groete,
Danie
Vorige onderwerp: Oorlog-trauma in Suid Africa (bossies)
Volgende onderwerp: Re: afrikanse musiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:51:54 MGT 2024