Betekenis:
• Wat inspanning verg; nie maklik om te doen of te verstaan nie.
• Iemand wat kwaad of ontevrede is; lastig of koppig; waarmee mens sukkel om oor die weg te kom.
Gebruik:
• Die toets was nogal moeilik.
• Ma pa was moeilik toe hy hoor ek het die ruit gebreek.
Sinoniem:
• ingewikkeld
• kompleks
Antoniem:
• maklik
Afgelei:
• moeilikheid
Vertaling:
Engels: difficult, hard
Nederlands: moeilijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.