Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moeite
moeite [boodskap #127125] Do, 18 Julie 2019 06:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moeite
Afbreking: moei•te




Selfstandige naamwoord: moeite
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Groot inspanning; wat baie tyd en werk kos.

Gebruik:
• Met baie moeite is die einddoel uiteindelik bereik.
• Moenie vir ons moeite doen nie.

Antoniem:
• moeiteloos

Spreekwoord:
• Wie onrus saai, sal moeite maai. [Wie slegte doen, moet die slegte gevolge dra.]

Vertaling:
Engels: difficulty, trouble; labour, pains
Nederlands: moeite

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skuld
Volgende onderwerp: moeilik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 07:48:56 MGT 2024