Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barbuda
Barbuda [boodskap #126960] So, 07 Julie 2019 14:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Barbuda op 'n kaart.
Barbuda op 'n kaart.
Barbuda is 'n klein eiland in die Karibbiese See. Dit is een van die (voorheen Britse) Benede-windse Eilande en maak deel uit van die staat 'Antigua en Barbuda'. Histories gesproke was Codrington die grootste dorp op die eiland met nagenoeg 1638 inwoners. Nadat Orkaan Irma die eiland in September 2017 getref het is die hele eiland ontruim.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barbirolli, sir John
Volgende onderwerp: Barcelona
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 05:34:28 MGT 2024