Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barbirolli, sir John
Barbirolli, sir John [boodskap #126958] So, 07 Julie 2019 13:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
John Barbirolli in 1965
John Barbirolli in 1965
Sir John Barbirolli (1899-1970) was 'n beroemde Britse dirigent. Hy is in Londen van Italiaanse en Franse ouers gebore. Barbirolli gee die eerste uitvoeringe van sowel die 7de (Sinfonia antartica) as die agtste simfonie in d mineur van Ralph Vaughan Williams, verskillende werke van Benjamin Britten asook die Britse première van Alban Berg se Kammerkonsert. Van 1943 tot 1970 was hy die hoofdirigent van die Hallé-orkes in Manchester.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barbier
Volgende onderwerp: Barbuda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 08:13:32 MGT 2024