Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barber, Samuel
Barber, Samuel [boodskap #126927] Sa, 06 Julie 2019 19:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Samuel Barber in 1944.
Samuel Barber in 1944.
Samuel Barber (1910-1981) was 'n Amerikaanse komponis. Hy was saam met Copland een van die mees toonaangewende figure in V.S.A. Sy idioom en harmoniese styl was, hoewel dit ietwat bruusk voorgekom het, besonder helder met maklik uitkenbare temas. Sy tjellokonsert (met ’n volkse tema-element), sy Medea-balletsuite en sy 2de simfonie was sy belangrikste werke, terwyl sy welluidende, kort Adagio vir strykinstrumente ’n universele gunsteling was.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barber
Volgende onderwerp: Barbier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 12:19:02 MGT 2024