Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barber (Tachysurus feliceps)
Barber [boodskap #126926] Sa, 06 Julie 2019 19:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Barber (Tachysurus feliceps) is vis wat meer algemeen aan die Weskus as aan die Ooskus van Suid-Afrika aangetref word. Die strandmeervisse word tot twee voet lank en het stekels aan die snoet en onderkaak wat ernstige wonde kan veroorsaak as die vis gehanteer word. By die mees algemene soort dra die mannetjies die eiers in die mond tot hulle uitbroei.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barbaryse aap
Volgende onderwerp: Barber, Samuel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 11:47:41 MGT 2024