Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barbaryse aap (Berberaap)
Barbaryse aap [boodskap #126925] Sa, 06 Julie 2019 19:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Barbaryse aap.
'n Barbaryse aap.
Die Barbaryse aap of Berberaap (Macaca sylvanus) is die enigste wilde aap in Europa, aangetref by Gibraltar, asook in Noord-Afrika (Marokko, Algeriƫ). Die aap is is geelbruin met 'n vleeskleurige sitvlak. Die mannetjies help om die kleintjies groot te maak.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barbarye
Volgende onderwerp: Barber
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:13:38 MGT 2024