Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barbarye
Barbarye [boodskap #126924] Sa, 06 Julie 2019 18:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Barbarye is 'n ou naam vir sommige van die state in Noord-Afrika (veral Marokko en Algerië) wat bewoon is deur Berbers, ’n wit ras verwant aan die Egiptenare. Barbaryse seerowers (Berbers en More) het die Middellandse See van die 15de tot die 19de eeu geteister, en het hul hoofkwartier in Tunis, Algiers en Salé gehad.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pegasus
Volgende onderwerp: Barbaryse aap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 07:38:24 MGT 2024