Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » figuurlik
figuurlik [boodskap #126686] Di, 18 Junie 2019 19:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19027
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
figuurlik
Afbreking: fi•guur•lik



Byvoeglike naamwoord: figuurlik
Attributief: figuurlike

Betekenis:
• (taalkunde) Met behulp van die verbeelding; nie letterlik nie.

Gebruik:
• Die uitdrukking "Die bul by die horings pak" is figuurlik, dit beteken nie dat jy 'n bul aan die horings moet gryp nie.
Figuurlike taalgebruik sluit vergelykings, metafore, personifikasie en idiome in.

Sinoniem:
• metafories
• konnotatief

Antoniem:
• letterlik

Afkorting:
• fig.

Vertaling:
Engels: figuratively
Nederlands: figuurlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arm
Volgende onderwerp: dalk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:08:39 MGT 2024