Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dalk
dalk [boodskap #126687] Wo, 19 Junie 2019 06:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19028
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dalk
Afbreking: dalk
Uitspraak: /dalk/




Bywoord: dalk

Betekenis:
• Dui aan dat iets nie seker is nie, maar dat daar wel 'n kans is dat dit waar kan wees.

Gebruik:
• Die euro kan dalk die dollar as die reserwevaluta van die wêreld vervang.

Sinoniem:
• altemit
• miskien
• moontlik
• straks
• waarskynlik

Vertaling:
Engels: maybe, perhaps, possibly, perchance
Nederlands: mischien, mogelijk

Nota:
• Let op die verskuiwing in betekenis van "dadelik" (nou) na dalk (miskien).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: figuurlik
Volgende onderwerp: sleng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:32:06 MGT 2024