Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » owerspel
owerspel [boodskap #126671] So, 16 Junie 2019 20:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 6035
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
owerspel
Afbreking: ower•spel



Selfstandige naamwoord: owerspel
Meervoud:

Betekenis:
• Ontrouheid in die huwelik; geslagsomgang met iemand anders as 'n eggenoot.

Gebruik:
• Hy pleeg owerspel met sy vrou se beste vriendin.
• Baie egpare skei nadat een van hulle owerspel gepleeg het.

Vertaling:
Engels: adultery
Nederlands: overspel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knie
Volgende onderwerp: aap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 16 00:02:03 UTC 2019