Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nar
nar [boodskap #126605] Do, 13 Junie 2019 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Nar.
'n Nar.
nar
Afbreking: nar



Selfstandige naamwoord: nar
Meervoud: narre
Verkleinwoord: narretjie
Meervoud van verkleining: narretjies

Betekenis:
• Iemand in verspotte drag wat mense met toertjies en grappies vermaak.

Gebruik:
• Die nar vermaak die kinders by die sirkus.

Sinoniem:
• hanswors
• paljas

Vertaling:
Engels: jester, clown, fool, baffoon
Nederlands: nar, clown; entertainer; grappenmaker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vleiland
Volgende onderwerp: dink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 12:08:24 MGT 2024