Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vleiland
vleiland [boodskap #126604] Do, 13 Junie 2019 18:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19139
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tipiese vleiland.
'n Tipiese vleiland.
vleiland
Afbreking: vlei•land
Samestelling: vlei + land




Selfstandige naamwoord: vleiland
Meervoud: vleilande
Verkleinwoord: vleilandjie
Meervoud van verkleining: vleilandjies

Betekenis:
• (ekologie) Gebied wat met water versadig of bedek is, hetsy permanent of afwisselend, wat 'n duidelik identifiseerbare ekosisteem vorm.

Gebruik:
• 'n Vleiland lok gewoonlik 'n groot aantal voëls, amfibieë en ander roofdiere.
• Die Ramsar-konvensie, oftewel die Internasionale Konvensie oor die Beskerming van Vleilande, is in 1971 onderteken.

Verwant:
• moeras
• vlei
• turfmoeras
• vloedvlakte

Vertaling:
Engels: wetland
Nederlands: drasland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bywoord
Volgende onderwerp: nar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 22:32:55 MGT 2024