Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordafbreking
woordafbreking [boodskap #126598] Wo, 12 Junie 2019 20:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woordafbreking
Afbreking: woord•af•bre•king
Samestelling: woord + afbreking



Selfstandige naamwoord: woordafbreking
Meervoud: woordafbrekings

Betekenis:
• (taalkunde) Koppelteken in 'n woord wat aandui dat die woord op die volgende reël voortgesit word.
• Aanduiding van plekke waar 'n woord afgebreek kan word.

Gebruik:
Woordafbreking vind grotendeels volgens verdeling in lettergrepe plaas.
Woordafbreking moet verkieslik op betekenisvolle plekke plaasvind en herkenbaarheid moet in gedagte gehou word.

Verwant:
• woord
• lettergreep

Vertaling:
Engels: word-break, hyphenation
Nederlands: woordafbreking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voornaamwoord
Volgende onderwerp: varkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 07:21:52 MGT 2024