Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » telwoord
telwoord [boodskap #126595] Wo, 12 Junie 2019 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19139
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
telwoord
Afbreking: tel•woord
Uitspraak: /ˈtɛɫvuə̯rt/
Samestelling: tel + woord



Selfstandige naamwoord: telwoord
Meervoud: telwoorde
Verkleinwoord: telwoordjie
Meervoud van verkleining: telwoordjies

Betekenis:
• (grammatika) Woordsoort wat 'n getal, hoeveelheid of rang aandui.

Gebruik:
• "Vyf" is 'n telwoord in die sin "Ons het net vyf honde".
• 'n Telwoord dui die aantal (bv. twee) of rangorde (tweede) aan.
Telwoorde word onderverdeel in hooftelwoorde en rangtelwoord, beide kan bepaal of onbepaald wees.

Afkorting:
• telw.

Vertaling:
Engels: numeral
Nederlands: telwoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rangtelwoord
Volgende onderwerp: leeu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 22:44:28 MGT 2024