Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rangtelwoord
rangtelwoord [boodskap #126594] Wo, 12 Junie 2019 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rangtelwoord
Afbreking: rang•tel•woord
Samestelling: rang + telwoord



Selfstandige naamwoord: rangtelwoord
Meervoud: rangtelwoorde
Verkleinwoord: rangtelwoordjie
Meervoud van verkleining: rangtelwoordjies

Betekenis:
• 'n Woordsoort wat die volgorde of rangorde aandui.

Gebruik:
• 'n Rangtelwoord word gevorm deur die agtervoegsel -de of -ste agter 'n hooftelwoord te plaas.
• Bepaalde rangtelwoorde dui die presiese volgorde aan, bv. eerste, derde en honderdste.
• Onbepaalde rangtelwoorde dui nie die presiese volgorde aan nie, bv. middelste, laaste, soveelste, ens.

Afkorting:
• rangtelw.

Vertaling:
Engels: ordinal number
Nederlands: rangtelwoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hooftelwoord
Volgende onderwerp: telwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:02:26 MGT 2024