Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toponiem
toponiem [boodskap #126569] Wo, 12 Junie 2019 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toponiem
Afbreking: to•po•niem
Uitspraak: /tupuˈnim/



Selfstandige naamwoord: toponiem
Meervoud: toponieme

Betekenis:
• (taalkunde) Die eienaam van 'n (geografiese) plek.

Gebruik:
• Pretoria, Suid-Afrika, en die Sahara is toponieme.

Sinoniem:
• pleknaam

Verwant:
• sinoniem
• antoniem
• homofoon
• homoniem
• homogram
• hiperoniem
• hiponiem
• holoniem
• meroniem

Vertaling:
Engels: toponym, place-name
Nederlands: toponiem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hiponiem
Volgende onderwerp: meroniem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:50:00 MGT 2024