Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meroniem
meroniem [boodskap #126570] Wo, 12 Junie 2019 07:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meroniem
Afbreking: me•ro•niem



Selfstandige naamwoord: meroniem
Meervoud: meronieme

Betekenis:
• Term wat 'n (sub)deel van iets groters aandui; die semantiese verhouding "x is een deel van y".

Gebruik:
• Venster is 'n meroniem van gebou.
• Lem is 'n meroniem van die woord "mes", omdat 'n lem, saam met die hef, dele van 'n mes is.

Antoniem:
• holoniem

Verwant:
• sinoniem
• antoniem
• homofoon
• homoniem
• homograaf
• hiperoniem
• hiponiem
• toponiem
• holoniem

Vertaling:
Engels: meronym
Nederlands: meroniem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toponiem
Volgende onderwerp: holoniem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:44:05 MGT 2024