Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangedui
aangedui [boodskap #126561] Di, 11 Junie 2019 20:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangedui
Afbreking: aan•ge•dui



Werkwoord: dui aan, aandui
Verlede tyd: het aangedui

Betekenis:
• Verlede deelwoord van aandui: na iets gewys; aangewys; aangetoon; duidelik gemaak.

Gebruik:
• Die wetenskaplike naam van elke boom word ook aangedui.
• Daar was 'n gedenkteken wat aangedui het waar die slag plaasgevind het.

Vertaling:
Engels: indicated, showed
Nederlands: aangeduid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvolger
Volgende onderwerp: sinoniem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 06:04:52 MGT 2024