Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opvolger
opvolger [boodskap #126560] Di, 11 Junie 2019 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opvolger
Afbreking: op•vol•ger




Selfstandige naamwoord: opvolger
Meervoud: opvolgers
Verkleinwoord: opvolgertjie
Meervoud van verkleining: opvolgertjies

Betekenis:
• Iemand wie 'n amp oorneem van 'n ander persoon.

Gebruik:
• Cyril Ramaphosa is Jacob Zuma se opvolger.
• In die jaar 736, het hertog Odolio die amp aangetree as die opvolger van Hugbert.

Antoniem:
• voorganger

Afgelei:
• troonopvolger

Vertaling:
Engels: successor
Nederlands: opvolger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorstad
Volgende onderwerp: aangedui
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:43:53 MGT 2024