Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarmee
waarmee [boodskap #126548] Ma, 10 Junie 2019 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarmee
Afbreking: waar•mee
Samestelling: waar (v.nw.) + mee (voors.)



Voornaamwoord: waarmee

Betekenis:
• Wys na die voorwerp wat gebruik moet word; met wat.

Gebruik:
Waarmee is jy besig?
• Dis die bus waarmee ons gaan ry.

Spreekwoord:
• Met die maat waarmee jy meet, sal jy gemeet word. [Soos jy iemand behandel, sal jy ook behandel word.]

Verwant:
• waaraan
• waardeur
• waarheen
• waarin
• waarna
• waarom
• waaronder
• waaroor
• waarop
• waaruit
• waarvan
• waarvoor

Vertaling:
Engels: with what?, with which
Nederlands: waarmee

Nota:
• As jy na 'n persoon verwys, gebruik eerder "met wie".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teorie
Volgende onderwerp: verlede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:13:28 MGT 2024