Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlede
verlede [boodskap #126549] Di, 11 Junie 2019 05:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlede
Afbreking: ver•le•de




Selfstandige naamwoord: verlede
Meervoud:

Betekenis:
• Wat vroeër gebeur het, maar nou verby is; die voorafgaande tyd; geskiedenis.

Gebruik:
• Hulle leef in die verlede.
• Die hede is 'n moment in tyd tussen die verlede en die toekoms.

Antoniem:
• hede

Afkorting:
• verl.

Vertaling:
Engels: past
Nederlands: verleden


Byvoeglike naamwoord: verlede

Betekenis:
• Wys na 'n tydperk wat verby is; vergange tye; toeka, vroeër, weleer.

Gebruik:
• Die skool is verlede week geverf.

Vertaling:
Engels: past, last
Nederlands: verleden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarmee
Volgende onderwerp: oog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:19:41 MGT 2024