Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karakter
karakter [boodskap #126543] Ma, 10 Junie 2019 18:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karakter
Afbreking: ka•rak•ter




Selfstandige naamwoord: karakter
Meervoud: karakters
Verkleinwoord: karaktertjie
Meervoud van verkleining: karaktertjies

Betekenis:
• 'n Letterteken; letter, syfer of simbool in gedrukte/geskrewe teks.
• Persoon in 'n toneelstuk of fliek.
• Kenmerk; aard; geaardheid; inbors; natuur; wese.

Gebruik:
• Hierdie karakter is verkeerd gedruk, maar die woord is darem leesbaar.
• Sy het die karakter van Juliet goed vertolk.
• Hy het 'n bombastiese karakter.

Vertaling:
Engels: character
Nederlands: karakter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opleiding
Volgende onderwerp: maan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 13:22:11 MGT 2024