Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » artikels
artikels [boodskap #126525] So, 09 Junie 2019 16:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
artikels
Afbreking: ar•ti•kels




Selfstandige naamwoord: artikel
Meervoud: artikels
Verkleinwoord: artikeltjie
Meervoud van verkleining: artikeltjies

Betekenis:
• Meervoud van artikel; meer as een artikel.

Gebruik:
• Die artikels op die onderste rak is soms goedkoper.
• Die joernalis skryf in sy vrye tyd artikels vir die skoolkoerant.
• Hierdie wet is in sewe artikels uiteengesit.
• Die twee artikels wat in Afrikaans gebruik word, is "die" en "'n".

Vertaling:
Engels: articles
Nederlands: artikelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onafhanklikheid
Volgende onderwerp: toestand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:12:03 MGT 2024