Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Berlyn
Berlyn [boodskap #126509] So, 09 Junie 2019 08:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Berlyn
Afbreking: Ber•lyn




Pleknaam: Berlyn

Betekenis:
• Die hoofstad van Duitsland.
• 'n Nedersetting in die Oos-Kaap, 20 km oos van King William's Town.

Gebruik:
Berlyn is 'n pragtige Europese stad.
Berlyn in die Oos-Kaap is in 1857 deur Duitse setlaars gestig en na die Duitse hoofstad genoem.

Verwant:
• Berlyners

Vertaling:
Duits: Berlin
Engels: Berlin
Nederlands: Berlijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Grieks
Volgende onderwerp: goewerneur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:51:20 MGT 2024