Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goewerneur
goewerneur [boodskap #126510] So, 09 Junie 2019 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goewerneur
Afbreking: goe•wer•neur




Selfstandige naamwoord: goewerneur
Meervoud: goewerneurs
Verkleinwoord: goewerneurtjie
Meervoud van verkleining: goewerneurtjies

Betekenis:
• (politiek) Hoof van 'n deelstaat, provinsie of kolonie.

Gebruik:
• Jesus het voor Pilatus, die Romeinse goewerneur, verskyn.
• Walter Hely-Hutchinson was die laaste goewerneur van die Kaapkolonie voor dit in 1910 deel van die Unie van Suid-Afrika geword het.

Afkorting:
• goew.

Afgelei:
• goewerneur-generaal
• luitenant-goewerneur

Vertaling:
Engels: governor
Nederlands: gouverneur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Berlyn
Volgende onderwerp: betaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:31:20 MGT 2024