Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sulke
sulke [boodskap #126479] Sa, 08 Junie 2019 10:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sulke
Afbreking: sul•ke




Aanwysende voornaamwoord: sulke

Betekenis:
• Dui goed aan wat van dieselfde soort is; van daardie soort; wat dié eienskappe het.

Gebruik:
• Daar is talle sulke voorbeelde.
• Iemand wat astrant genoeg is om so 'n missie te onderneem sal nie sulke netheid, sulke rustigheid, sulke kalmte geopenbaar nie.

Vertaling:
Engels: such
Nederlands: zulk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jy
Volgende onderwerp: afdeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:16:35 MGT 2024