Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afdeling
afdeling [boodskap #126480] Sa, 08 Junie 2019 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afdeling
Afbreking: af•de•ling




Selfstandige naamwoord: afdeling
Meervoud: afdelings
Verkleinwoord: afdelinkie
Meervoud van verkleining: afdelinkies

Betekenis:
• 'n Groep werknemers in 'n maatskappy wat dieselfde take verrig.
• 'n Kleiner gedeelte van 'n geheel.

Gebruik:
• By watter afdeling werk sy?
• Infanterie is 'n afdeling van 'n leër wat uit voetsoldate bestaan.

Afkorting:
• afd.

Verwant:
• span
• tak(kantoor)

Vertaling:
Engels: division, section, portion
Nederlands: afdeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sulke
Volgende onderwerp: alleen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 20:35:04 MGT 2024