Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opgetree
opgetree [boodskap #126474] Sa, 08 Junie 2019 07:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opgetree
Afbreking: op•ge•tree



Werkwoord: tree op, optree
Verlede tyd: het opgetree

Betekenis:
• Verlede deelwoord van optree: hoe iemand hom gedra en gehandel het; maatreëls uitgevoer; wat in die openbaar gedoen is.

Gebruik:
• Die Polisie het binne die raamwerk van die wet opgetree.
• Die skoolhoof het ernstig teenoor leerders wat stokkies draai opgetree.
• Die vertoning het duisende mense getrek en dosyne kunstenaars het opgetree.

Vertaling:
Engels: acted, performed
Nederlands: opgetreden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondersteun
Volgende onderwerp: wes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 19:37:16 MGT 2024