Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevra
gevra [boodskap #126452] Vr, 07 Junie 2019 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevra
Afbreking: ge•vra




Werkwoord: vra
Verlede tyd: het gevra
Teenwoordige deelwoord: vraende

Betekenis:
• Verlede deelwoord van vra; 'n vraag gestel; 'n versoek gerig.

Gebruik:
• In 1960 is Suid-Afrikaanse kiesers gevra om vír of téén republiekwording te stem.

Vertaling:
Engels: asked
Nederlands: gevraagd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lengte
Volgende onderwerp: belang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 20:35:52 MGT 2024