Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belang
belang [boodskap #126453] Vr, 07 Junie 2019 18:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belang
Afbreking: be•lang




Selfstandige naamwoord: belang
Meervoud: belange
Verkleinwoord: belangetjie
Meervoud van verkleining: belangetjies

Betekenis:
• Iets wat vir 'n persoon belangrik is. Dit wat vir iemand voordeel (of nadeel) kan oplewer.

Gebruik:
• Dit is in jou belang om die verrigtinge by te woon.

Afgelei:
• belangrik
• lewensbelang
• belangeloos
• belangstelling

Vertaling:
Engels: interest, concern, importance
Nederlands: belang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gevra
Volgende onderwerp: natuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:16:16 MGT 2024