Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nogtans
nogtans [boodskap #126429] Do, 06 Junie 2019 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19138
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nogtans
Afbreking: nog•tans




Bywoord: nogtans

Betekenis:
• Dui 'n teenstelling aan; ten spyte van wat pas gesê is; desnieteenstaande.

Gebruik:
• Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder. [Habakuk 3:17-18]

Sinoniem:
• nietemin

Vertaling:
Engels: nevertheless, yet, still
Nederlands: nochtans, echter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jaarlikse
Volgende onderwerp: koningin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 14:44:15 MGT 2024