Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » behou
behou [boodskap #126416] Wo, 05 Junie 2019 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
behou
Afbreking: be•hou



Werkwoord: behou
Verlede tyd: het behou

Betekenis:
• Iets nie verloor nie; in besit bly; handhaaf; in stand hou.
• Red; nie verlore laat gaan.

Gebruik:
• Beproef alles, maar behou die goeie.
• Die sjirurg kon die pasiënt se arm behou.

Vertaling:
Engels: to keep, preserve, maintain, save
Nederlands: behouden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geel
Volgende onderwerp: bronne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:50:10 MGT 2024