Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bronne
bronne [boodskap #126417] Wo, 05 Junie 2019 20:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bronne
Afbreking: bron•ne



Selfstandige naamwoord: bron
Meervoud: bronne
Verkleinwoord: bronnetjie
Meervoud van verkleining: bronnetjies

Betekenis:
• Meervoud van bron; meer as een bron. Natuurlike fonteine; plekke van oorsprong; geskrifte en ander media waaruit mens gegewens kry.

Gebruik:
• Hierdie bronne lewer brak water.
• Die joernalis beskerm sy bronne.

Vertaling:
Engels: sources
Nederlands: bronnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: behou
Volgende onderwerp: miljard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:18:02 MGT 2024