Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Spanje
Spanje [boodskap #126407] Wo, 05 Junie 2019 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die ligging van Spane in Europa.
Die ligging van Spane in Europa.
Spanje se vlag.
Spanje se vlag.
Spanje
Afbreking: Span•je
Uitspraak: /ˈspɑɲjə/




Pleknaam: Spanje

Betekenis:
• 'n Land in Suidwes-Europa op die Iberiese Skiereiland, amptelike die Koninkryk Spanje.

Gebruik:
• My tante woon in Spanje.

Verwant:
• Spaans
• Spanjaard

Vertaling:
Engels: Spain
Nederlands: Spanje
Spaans: España
Xhosa: iSpeyini
Zoeloe: iSpeyini, iSpaniya

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ver
Volgende onderwerp: berg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:32:08 MGT 2024