Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klassieke
klassieke [boodskap #126405] Wo, 05 Junie 2019 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klassieke
Afbreking: klas•sie•ke




Byvoeglike naamwoord: klassiek
Vergrotende trap: klassieker
Oortreffende trap: klassiekste
Attributief: klassieke

Betekenis:
• Attributiewe vorm van klassiek. Kenmerkend en 'n goeie voorbeeld van iets; wat uit die oudheid dateer; van 'n vroeëre bloeiperiode.

Gebruik:
• Dit is 'n klassieke voorbeeld van hoe mens nie moet maak nie.
• Sanskrit is die klassieke en heilige taal van die Hindoes van Indië.
• Sy hou van beide pop en klassieke musiek.

Vertaling:
Engels: classic
Nederlands: klassieke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krag
Volgende onderwerp: ver
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:38:21 MGT 2024