Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiervan
hiervan [boodskap #126329] Sa, 01 Junie 2019 14:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hiervan
Afbreking: hier•van
Samestelling: hier (bw.) + van (voors.)




Voornaamwoord: hiervan

Betekenis:
• Van dit wat hier genoem is.

Gebruik:
• Ek het 'n goeie opname hiervan. Die opname hiervan het misluk.
• Meeste mere op die aarde bevat varswater en meeste hiervan is in die Noordelike halfrond.

Antoniem:
• daarvan

Vertaling:
Engels: of this, about this
Nederlands: hiervan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: port
Volgende onderwerp: voorbeelde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 18:17:44 MGT 2024