Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorbeelde
voorbeelde [boodskap #126330] Sa, 01 Junie 2019 14:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorbeelde
Afbreking: voor•beel•de



Selfstandige naamwoord: voorbeeld
Meervoud: voorbeelde
Verkleinwoord: voorbeeldjie
Meervoud van verkleining: voorbeeldjies

Betekenis:
• Meervoud van voorbeeld; meer as een voorbeeld.

Gebruik:
Voorbeelde van tekstiel gemaak van natuurlike vesels is katoen, wol, sy en linne.

Spreekwoord:
• Woorde wek, maar voorbeelde trek. ['n Mens se goeie dade beteken meer as baie mooi woorde.]

Vertaling:
Engels: examples
Nederlands: voorbeelden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hiervan
Volgende onderwerp: kommissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:53:56 MGT 2024