Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kommissie
kommissie [boodskap #126331] Sa, 01 Junie 2019 14:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kommissie
Afbreking: kom•mis•sie



Selfstandige naamwoord: kommissie
Meervoud: kommissies
Verkleinwoord: kommissietjie
Meervoud van verkleining: kommissietjies

Betekenis:
• Groep mense met 'n bepaalde opdrag of wat vir 'n bepaald doel byeengeroep is.
• Vergoeding vir dienste gelewer, gewoonlik 'n persentasie van die transaksie (koopsom).

Gebruik:
• Pres. Zuma het 'n kommissie aangestel om staatskaping te ondersoek.
• 'n Eiendomsagent verdien kommissie deur huise te verkoop.

Afkorting:
• komm.

Vertaling:
Engels: commission; committee
Nederlands: commissie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorbeelde
Volgende onderwerp: beïnvloed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 17:26:06 MGT 2024