Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » port
port [boodskap #126328] Sa, 01 Junie 2019 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
port
Afbreking: port



Selfstandige naamwoord: port
Meervoud: porte

Betekenis:
• Wit of rooi soeterige wyn, oorspronklik van Oporto in Portugal.
• Posgeld; koste vir posstukke.

Gebruik:
• Is jy lus vir 'n glasie port saam met jou kos?
• Hy het nie port betaal nie.

Vertaling:
Engels: port, postage
Nederlands: port

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onafhanklike
Volgende onderwerp: hiervan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 17:30:16 MGT 2024