Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onafhanklike
onafhanklike [boodskap #126327] Sa, 01 Junie 2019 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onafhanklike
Afbreking: on•af•hank•li•ke



Byvoeglike naamwoord: onafhanklik
Vergrotende trap: onafhankliker
Oortreffende trap: onafhanklikste
Attributief: onafhanklike

Betekenis:
• Attributiewe vorm van onafhanklik: selfstandig; wat nie afhanklik of onderhorig is nie.

Gebruik:
• Texas het reeds voor sy toetrede tot die Unie as 'n onafhanklike republiek bestaan.
• In Augustus 2000 het Media24 vanaf Naspers afgestig en 'n onafhanklike maatskappy geword.

Antoniem:
• onderhorige

Vertaling:
Engels: independent
Nederlands: onafhankelijke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betekenis
Volgende onderwerp: port
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 16:12:50 MGT 2024