Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedien
bedien [boodskap #126292] Do, 30 Mei 2019 15:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedien
Afbreking: be•dien




Werkwoord: bedien
Verlede tyd: het bedien

Betekenis:
• Na ander se behoeftes omsien; mense bring wat hul benodig, soos kos en drank tydens 'n ete of om klante in 'n winkel te help.

Gebruik:
• Is u al bedien?
• Die kelner wat die klante in die restaurant bedien is met 'n ekstra fooitjie beloon.

Spreekwoord:
• Wie die altaar bedien, moet van die altaar lewe. [Elkeen behoort 'n bestaan uit sy beroep te kan maak.]

Afgelei:
• bedienaar
• bediende
• bediening

Vertaling:
Engels: to serve, wait upon
Nederlands: bedienen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boom
Volgende onderwerp: opgevolg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 08:19:30 MGT 2024