Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spesifieke
spesifieke [boodskap #126290] Do, 30 Mei 2019 15:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spesifieke
Afbreking: spe•si•fie•ke



Byvoeglike naamwoord: spesifiek
Attributief: spesifieke

Betekenis:
• Attributiewe vorm van spesifiek: 'n bepaalde persoon, ding of idee; wat besonder, duidelik en beperk is.

Gebruik:
• Die onderwyser het duidelike en spesifieke instruksies gegee.
• Rolprente is kunsvoorwerpe wat deur spesifieke kulture geskep word en daardie kulture weerspieël en ook beïnvloed.

Vertaling:
Engels: specific
Nederlands: specifieke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nodig
Volgende onderwerp: boom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 15:35:53 MGT 2024