Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrygestel
vrygestel [boodskap #126264] Wo, 29 Mei 2019 09:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrygestel
Afbreking: vry•ge•stel



Werkwoord: stel vry, vrystel
Verlede tyd: het vrygestel

Betekenis:
• Verlede deelwoord van vrystel: afgee; uitgee; ontslaan of onthef.

Gebruik:
• Die plastiek het giftige gasse vrygestel toe dit verbrand is.
• Die album is vrygestel en is nou in die winkels beskikbaar.
• Brood is van BTW vrygestel.

Vertaling:
Engels: released, exempted
Nederlands: vrijgesteld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: behalwe
Volgende onderwerp: intussen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:28:55 MGT 2024