Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intussen
intussen [boodskap #126265] Wo, 29 Mei 2019 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
intussen
Afbreking: in•tus•sen




Bywoord: intussen

Betekenis:
• In dié tyd waarin die reeds genoemde gebeurtenisse plaasgevind het.

Gebruik:
• Ek gaan kafee toe, kan jy intussen vir ons koffie opsit?
• Die mens wat gedag het dat die oorlog gou verby sou wees, is intussen lankal dood.

Sinoniem:
• ondertussen

Vertaling:
Engels: meanwhile, in the meantime
Frans: entretemps
Nederlands: intussen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrygestel
Volgende onderwerp: digter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 05:13:07 MGT 2024