Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » name
name [boodskap #126224] Ma, 27 Mei 2019 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
name
Afbreking: na•me



Selfstandige naamwoord: naam
Meervoud: name
Verkleinwoord: naampie
Meervoud van verkleining: naampies

Betekenis:
• Meervoud van naam; meer as een naam.

Gebruik:
• Het jy al op moontlike name vir die baba besluit?

Spreekwoord:
• Gekke en dwase skryf hul name op deure en glase. [Dis verspot om jou naam op alles te wil teken.]

Vertaling:
Engels: names
Nederlands: namen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saak
Volgende onderwerp: totale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 23:40:07 MGT 2024