Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » totale
totale [boodskap #126225] Ma, 27 Mei 2019 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
totale
Afbreking: to•ta•le



Selfstandige naamwoord: totaal
Meervoud: totale
Verkleinwoord: totaaltjie
Meervoud van verkleining: totaaltjies

Betekenis:
• Meervoud van totaal; meer as een totaal. Alle onderdele tesame.

Gebruik:
• Jou joernaal se totale klop nie.

Sinoniem:
• somme

Vertaling:
Engels: totals
Nederlands: totalen


Byvoeglike naamwoord: totaal
Attributief: totale

Betekenis:
• Attributiewe vorm van totaal: volkome; volledig; die geheel.

Gebruik:
• Dit is 'n totale gemors.
• Die totale produksiewaarde van die sektor styg met 10%.

Vertaling:
Engels: total
Nederlands: totale

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: name
Volgende onderwerp: helfte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 10:35:54 MGT 2024