Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » helfte
helfte [boodskap #126226] Ma, 27 Mei 2019 19:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18926
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
helfte
Afbreking: helf•te



Selfstandige naamwoord: helfte
Meervoud: helftes
Verkleinwoord: helftetjie
Meervoud van verkleining: helftetjies

Betekenis:
• Een van twee gelyke dele wat saam 'n geheel vorm.
• (wiskunde) 'n Getal wat deur twee gedeel (of met ½ vermenigvuldig) is; 50%.

Gebruik:
• Ek sal die helfte van my kos vir jou gee.
• Die helfte van vier is twee.

Wisselvorm:
• halfte (verouderd)

Vertaling:
Engels: half
Nederlands: helft

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: totale
Volgende onderwerp: oostelike
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 19:16:40 MGT 2024