Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorgestel
voorgestel [boodskap #126193] So, 26 Mei 2019 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorgestel
Afbreking: voor•ge•stel



Werkwoord: stel voor, voorstel
Verlede tyd: het voorgestel

Betekenis:
• Verlede deelwoord van voorstel: idee of plan voorgelê; bekendgestel; iets uitgebeeld; ingedink of verbeel.

Gebruik:
• Wie het die idee voorgestel?
• Hy het my aan sy vriende voorgestel.
• Die prent het die toneel van Die Laaste Avondmaal voorgestel.
• Dit was het soos sy dit vir haarself voorgestel het.

Vertaling:
Engels: proposed, suggested, introduced, represented, imagined
Nederlands: voorgesteld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tien
Volgende onderwerp: ouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 20:42:59 MGT 2024